Sushi-rys

 

benhet maak sushi 2tested

Die rys wat ons gebruik het was Tastic (sushi) rys! Was rys 3 keer en spoel tot water skoon!
1K rys in 2k water (koue water) laat staan 10min.
laat rys kook en sit dan dadelik op laag vir 10-15min.
intussen meng solank die sousie (dis om die rys te geur)
1k rys asyn
3e suiker
2t sout
laat asyn net warm word voeg dan die suiker by en die sout! alles moet net oplos! proe en voeg ekstra suiker by indien jy sou verkies. laat afkoel.
Voeg dan so 50-70ml van die sousie by die rys wat klaar gekook het. alles water moet weg wees! meng en plaas in yskas vir so 5-10min.
Benhet Niewenhuis
Foto: chieftainwildrice