PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

mika se slaaitested
PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI
Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal ‘n vreemde kombinasie, maar vrek lekker.
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie fruit-cocktail
1 klein botteltjie Piccalily
Meng alles saam.

Dan my wortelslaai:
1 pakkie gerasperde wortels
1 blikkie pynappel stukke met sous
¼ koppie perskesap
Meng alles saam.
Dis heerlik

Foto:  Mika Jacobs