LEKKER HOENDER PASTA

 

2014-08-12-lekkerhoenderpastatested

Kook een heel hoender ontbeen en pluis vleis (nie hoender velle nie)
of hoender filette,
meng vleis met een koppie mayonaise,
1 blik geroomde mushroom sop of romerige hoender sop,
1 teelepel kerrie
en 5ml suurlemoensap.
Jy kan dit op pasta sit of deur die paste meng en kaas bo-oor rasper en dan in die oond bak vir 30min teen 180grade.  Jy kan ook nog ekstra mushrooms insit as jy wil.
Bron:  Natalie Williams