KOFFIE PANNEKOEK MET KARAMEL KONDENSMELK, ROOMYS EN SJOKOLADESTROOP
dood gewone pannekoek beslag – meng 2 tl kits koffie poeier in die beslag en bak normaal – roer die karamel in die blik tot sag en smeer oor pannekoek – vou in helfte en smeer weer – vou weer in kwart en plaas roomys bo – op, gooi die sjokolade stroop bo – oor . Die bitter van koffie – die karamel – die wow van die roomys en die sjokolade saam is ‘n baie goeie kombinasie.
Lourens de Lange

