GEROOKTE EISBEIN

2014-08-13-gerookteeisbine
GEROOKTE EISBEIN
Eisbein met mash potato en groente
Gerookte eisbine in die drukkoker vir 45 min, dan in die oond vir 30 min of tot crackling hard is. Saam met mosterd, ek het sous in die pot gemaak na ek die eisbine uit gehaal het, red en green peppers saam met uie en tamatie. So lepel chili flakes by gesit vir byt.
Foto: Floris Momberg
Ria Du Toit Snyman
Floris in die drukkoker .. sit jy net water of iets anders ook by?
Floris Momberg
Net water, as hy gerook is, is hy baie sout, dan oond toe. Jy kan heuning, stroop of net enige steak sous op sit. Bak hom van bo af, op 200 deg C