

EAT SOME MORE KOEKIES
Resep en foto: Jeanine Luyt
500 g stork margerien
250 g versiersuiker
650 g koekmeel gesif
1 groot eetlepel vlapoeier
Verroom suiker en margarien.
Sif meel en vlapoeier by.
Meng alles saam.
Rol bolletjies en druk plat.
Bak op 180°C tot goudbruin.