BROODDEEG APPELPASTEIE

2014-08-24-brooddeegappelpasteietested

BROODDEEG APPELPASTEIE
Brooddeeg uit die winkel, en dit deur my pastamasjien se nr 5 stelling gesit.
Vulsel gemaak met appels, sultanas, botter en bruin suiker.
Ronde ringetjies gedruk en halfmaantjies gevou om die vulsel en met ‘n vurk vasgedruk.
Braai soos vetkoekies in medium warm olie en strooi kaneelsuiker oor.
Dit is ook niks olierig nie.

Resep en foto:  Bernadene Daniel Prinsloo