BLATJANG BILTONG Meng 1 koppie bladjang met 1 koppie woestersous, en sprinkel oor die biltong, terwyl jy die speserye oor sprinkel. Laat staan vir 24 uur, terwyl jy dit na 12 ure omdraai, sodat die onderstes weer bo le. Resep: Stefaans Blaauw
Hier is die biltong resep http://foodloversrecipes.com/suidwes-biltong/