AVOKADO EN “BLACK BEAN” SLAAI

AVOKADO EN “BLACK BEAN” SLAAI
¼ Koppie Ekstra Virgin Olive Oil ( EVOO)
2 druppels Tabasco ( of na smaak)
½ Koppie vars koljander {Dhania}
1 Blaarslaai groot gekap
2 E Suurlemoensap
Handvol Cherrie Tamaties
1 Blikkie Geel Soet Mielies (Sweetcorn nie geroomde)
1 Koppie/blikkie Black Beans
1 Koppie Feta Kaas in blokkies gesny
Avo mooi dik stukke gesny
Rangskik die slaai in bak voeg dan gekapte avo, koppie soetmielies, boontjies gevolg deur tamaties en dan die Feta heel laaste
Meng die EVOO, Koljander, suurlemoensap en Tabasco, sout en peper na smaak saam en gooi oor slaai. Verkoel en geniet.