STEAK SONDER VLEIS
STEAK SONDER VLEIS
Kom maak ‘n stuk “steak” sonder vleis. vir ‘n vegetarier. (indies)
kook aartappels, drein water. maak goed fyn en geur met sterk kerrie.
plaas so 1 eetlepel gerasperde ui by en vorm jou “steak” plaas in krummels en bak in olie tot goudbruin weerskante.
‘n Indier van Indie kon nie uitgepraat raak oor daai stuk sogenaamde “steak” nie.
BRON- Hein Steenkamp

