ROOSTERKOEKE MET ‘N TWIST


ROOSTERKOEKE MET ‘N TWIST
My aandeel vir die brood week!!! Roosterkoeke met ‘n twist
Ek het gewone vetkoek deeg aangemaak in my broodmasjien
Dit gerol en uitgedruk!
Ek het chutney, dan kaas, dan tamatie en gebraai ui op gesit! ‘n ander 1 bo-op en toe gedruk om die kante!
Gebraai oor die kole!!!!
LEKKER!!!! Soma baie lekker
Benhet Nieuwenhuis