ROLKOEK
Meng alles mooi saam en skep in voorbereide bakplaat. Bak vir 15 min by 180’C. Bestuif skoon doek met versiersuiker en keer sjokolade rolkoek uit op lap en haal die waspapier mooi stadig af. rol koek en doek tesame op en laat heeltemal afkoel.
Klits 2k room en 2 blikkie karamelkondensmelk tot styf en smeer binne in en bo-op wannneer klaar opgerol en strooi flake sjokolade bo-oor….geniet
Geen meel regtig… jy moet maar mooi werk met jou rolkoek se oprol, soos maar met die uithaal van enige 2 of 3 lag koek….
Resep en foto: Jacqueline Wiese

