PAD THAI
PAD THAI
Sous
1 teelepel tamarind pasta
kwart koppie warm water
3 eetlepels vissous
1 teelepel droë rissie, fyn
3 eetlepels bruinsuiker
2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel, in dun repies gesny
2 teelepels Maizena
2 eetlepels sojasous
2 eetlepels olie
1 groen brand rissie, gekap
1 koppie hoender aftreksel
1 groot eier, effens geklits
sout en peper na smaak
4 spring unions
200 g boontjie spruite
100 ml gekapte koljander blare
repies kool en wortels
3 knoffel toontjies, fyn
1 teelepel gerasperde gemmerwortel
300 g rys noodels, gekook
Meng soja en Maizena, gooi oor hoender (paar min). Verhit olie en stirfry knoffel paar sekondes. Voeg groente, hoender en marinade by en roerbraai 20 min.
Voeg spruite by en roer tot gemeng, voeg geklitste eier by.
Bedien met noedels en gekapte grondboontjie en spring onions.
Resep en foto: Martie Fourie Moolman

