MOSSELSOUS VIR STEAK

2014-07-17-steaksous

Giet room in ‘n pan en bring tot kookpunt.  Gooi dan worchestershire en sout en peper by en roer en dan die smoked mussels in.. geniet

Heerlik saam met Kudu steak,

Foto: Jacqueline Wiese