LEKKER KORS IDEE Jy het nie koekies nie en wil graag ‘n vinnige kors maak vir ‘n yskas tert, hier is ‘n lekker idee.
Weetbix, fyn in kaplem, klapper, strooisuiker, 3 ml kaneel, botter, enjoy! Floraine Wasserman Venter