LAMSLEWER MET SOUT SUUR UIE SOUS

 

2014-07-25-lamslewermetsoutsuuruiesoustested
LAMSLEWER MET SOUT SUUR UIE SOUS

Lamslewer met sout suur uie sous en slappap.
Lamslewer geweek in melk vliesies en pypies verwyder en in skywe gesny. Rol in gegeurde meel braai liggies in mengsel van botter en olie. Skep uit. braai uie tot ligbruin voeg water, asyn, bietjie suiker bisto by. Plaas lewer terug in pan en kook nog bietjie in die sous.
Martie Fourie Moolman