KARRINGMELK BROOD

 

2014-07-12-karringmelkbroodtestedkarringmelk brood adam
KARRINGMELK BROOD
500g bruismeel
500ml karringmelk
1 pakkie bruin uie soppoeier (gebruik watter geur jy wil)
kaas
neute en of rosyntjies (ek het grof fyngemaakte grondboontjies gebruik)

Meng die meel en soppoeier goed saam met ‘n goeie klompie kaas en die fyn gemaakte neute van jou keuse. Gooi die karringmelk by en meng deeglik. Gooi oor in ‘n klein broodpannetjie en bak by 180ÂșC vir een uur of tot ‘n tandestokkie droog uitkom
ADAM CLOETE.