KARAMEL PAMPOENPOFFERTJIES

Wag vir hoeveelhede

 

karamel pofferstested

Fyn butternut pampoen sag gedruk met masher en meng dan eiers, en koekmeelblom, vanillaessens, bakpoeier, botter, suiker en sout en kaneel.Meng alles. Beslag effe looperig en laat staan half uur. Maak olie warm in pan om pampoen beslag in te bak. Olie nie baie warm nie asb. Hou temperatuur altyd dieselfde. Bak lepels vol in olie en haal uit en laat olie dreineer op goedkoop servetpapier. in lou warm opdienbak strooi kaneelsuiker op bodem en plaas pampoenkoekies een vir een daarin en herhaal tot klaar gebak. Maak nou caramel sous so aan. botter strooisuiker water room vlapoeier karamelgeursel kaneel en bietjie mielieblom om sous dikkerig te maak. Jammie die sous…en gooi oor jou pampoenpoffertjies.

Resep en foto: Jacqueline Wiese