KAAS EN CHILLI VETKOEKIES – HENDRIKKIES
Meng met melk tot ‘n stywe degie.
Skep lepelsvol in warm olie en braai tot goudbruin.
Njammies, vinnig en maklik.
Voeg by of verminder waarvan julle hou. Hier kan alles werk na smaak 🙂
Brosgebraaide spek of geelmielie pitte kan net lekker wees.
Foto en resep: Hendrik Pretorius

