“GEEN KNIE” MELKBROOD

geen knie melkbroodtested
“GEEN KNIE” MELKBROOD

7 koppies koekmeel (dis presies 1 kg)
1 eetlepel sout
1 pakkie kits yeast
950 ml lou melk

Meng alles goed saam en laat rys dubbel die hoeveelheid. Druk af met houtlepel tot plat, sit in broodpan en laat weer rys, bak vir 50-60 min by 180°C.

BRON EN FOTO: Elize Gouws