FILLET STEAK PAKKIES

steak pakkiestested

FILLET STEAK PAKKIES

In die middle is mash met kaas gemeng. Fillet baie dun gesny, is om die mash vulsel gedraai met bacon.
Het in die oond geplaas teen 150°C. Dit word vinnig gaar, want die fillet is baie dun gesny.

Gouws Maritsa