CHARMAIN SE SAMPIOEN SOUS

charmaine se sampioensous

CHARMAIN SE SAMPIOEN SOUS
Sampioene
250 ml room
halwe koppie melk
2 teelepels mielieblom
2 eetlepels botter
Braai sampioene in botter tot sag voeg room by goi mielieblom in melk om klonte te vermy en voeg bietjies bietjies by sampioene terwyl jy dit roer herhaal tot dit op is,  sous sal begin dik word geur met peper en sout en geniet bje lekker en roomerig

Vir die aartappels
Smeer n pyrexbak met botter uit, neem halwe garlic en strooi op bodem van bak nadat jy dit fyn gekap het neem aartapels sny dun sirkels.
Nou pak jy aartappel peper en sout en so herhaal yj tot jou aartappels opgebryk is gooi room heel laaste oor en bak in oond dit is lekker met sampioene ook

Charmain Saal