BAKPOEIER VETKOEK


BAKPOEIER VETKOEK
375 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
15 ml suiker
2 ml sout
2 eiers
180 ml melk
olie vir braai
Ek het alles wat droog is saam gesif en alles wat nat is saam gemeng en dan die twee mengsels bymekaar gemeng. Lepels vol in olie en die magic……hulle draai hulleself om lol….
FOTO EN RESEP: Suzette Beetge ッ Pretorius