ASPERSIE IDEES


ASPERSIE IDEES
Riana van Zyl
Wie hou van vars gestoomde aspersies? Ek maak ‘n “dressing” deur kondensmelk en donker malt asyn te meng – Geen definiewe mate nie – Sommer na smaak.
(My vriendin verkies om wit asyn te gebruik en se dit is ook goed).
Ansa C Reyneke
Ek hou baie daarvan maar gebruik net balsamic oor indien ek lus voel maar die klink ook lekker
Elsabie Templeton
Ons eet dit weer saam met gepiekelde gemmer (die wat jy kry saam met sushi) en soja sous, anders en baie lekker!
Petro Borchard
suurlemoen sap en botter, of net plain mayonaise