AARTAPPELS EN KAAS SIRKELS

aartappels en kaas sirkelstested

AARTAPPELS EN KAAS SIRKELS
oorskiet kapokaartappels
1 eier
kruie na smaak (bietjie fyn komyn en knoffelpoeier)
Filo deeg

Meng die “mash, eier en kruie saam.
Neem die filo deeg, smeer vyf lae met botter en sit die vulsel in.
Rol op, sny in skywe.
(kan ‘n bietjie kaas bo-oor strooi)
Pak in ‘n gesmeerde bak en bak vir omtrent ‘n halfuur by 180°C.
Resep en foto: Martie Fourie Moolman