ROOK VLEIS OF VIS IN JOU OOND

smoking fish

ROOK VLEIS OF VIS IN JOU OOND
Jy gebruik jou gewome swart oondpan, gooi so 1 eetlepel saagsels onder op die bodem, plaas die vleis op die rooster wat in die pan pas, plaas dan sommer jou casserolle se deksel oor die vleis, en dan maak jy die spul met foelie toe, en plaas dit laag in die oond, op 150 grade C, vir so 45 minute tot n uur…Afhangende wat jy wil rook…Vis rook net 40 minute dan is dit gaar,,

Stefaans Blaauw