PURI (POORI)

1 k meel
kwart k melk
half k water
2 E botter
Meng goed en maak golfgrote balletjies. Rol dun uit en diep braai tot uitgepof. Bedien saam kerrie geregte om die sous mee op te suig!
Bron: Martie Fourie Moolman