POTATO BAKE SAAM MET BRAAIVLEIS

10384732_4043351058084_6757335591883706814_ntested

 

POTATO BAKE SAAM MET BRAAIVLEIS

Ek het aartappels gekook tot sag nie te sag nie, geskil en in snye gesny.

Uie en sampioene saam gebraai met sout en peper’

Twee pakkie potato bake die bacon geur gemeng met melk, en oor die

aartappels gesit, lekker baie kaas bo oor gerasper en in oond gebak 180ºC.

vir plus minus 1 uur tot dit nie loperig is nie.

Bron en foto: Marie Rheeder Troskie‎