MAKLIKE NOEDELSLAAI

tested

MAKLIKE NOEDELSLAAI
1 pak skroefie noedels (of jou eie keuse)
Sous:
1 koppie asyn
1 koppie tamatiesous
1 koppie suiker
1 eetlepel kerrie
Ekstra:
groen, geel en rooi soetrissies in klei blokkies gesny

Kook die noedels tot net sag nie pap nie, Drieneer en hou eenkant.
Meng die sousbestanddele saam en voeg by die pasta met verskillende kleur soetrissies.
Laat staan oornag dis wanneer dit die lekkerste is

Resep: Sonja de Wit