LEKKER GROWWE BESKUIT

growe beskuittested

My Ma se dis growwe beskuit weet nie of dit die regte naam of haar naam is wat sy dit gee nie.

1kg self raising flour,
4 koppies semels/crushed wheat/digestive bran,
1 koppie sonneblom saad,
half koppie linseed,
1 teelepel bakpoeier,
1 teelepel sout en
een koppie klapper.
by dit voeg mens
2 k ligte buinsuiker,
2 k melk,
500g gesmelte botter en
half koppie olie.
meng en bak 160 grade vir 45 min.

Carene Olivier Vd Mescht