EBEN SE APPELTERT
Kook die appel in 20 g botter en voeg helfde van die suiker by en die kaneel by, kook vir 5 min
Vir die deeg:
Vryf die botter, meel en oorbluiwende suiker bymekaar totdat die mengsel lyk soos growwe krummels. Meng nou die eier in totdat dit ‘n stuiwe deeg vorm
Laat die deeg in die yskas rus vir 10 min. Nou rol die deeg uit in ‘n tert bak, maak seker om ‘n biedjie te hou as versiering.
Bak nou die deeg vir 10 min of tot dat dit lyk of dit begin kleur verander teen 200°C
Haal dit uit, vul met appel versier met oorblywende deeg en bak ‘n verdere 15 min.
Bedien met koffie en room
Bron: Eben Alexander van Rensburg

