BRANDY SNAPS


Melt butter, sugar and syrup together.
Once all the sugar crystals are dissolved, remove from heat and add the flour and ginger.
Stir well to mix.
Line baking tray with baking paper.
Place teaspoonfuls of the mixture well apart on the baking paper.
Flatten and bake at 180°C for 5 – 8 minutes.
Turn it upside down when taking it out.
Roll around wooden spoon or let cool over ramekin.
Let cool and store in airtight container.
Fill with flavoured cream.
Dip ends into chopped nuts or melted chocolate.
Recipe by Petro Borchard
Photo and Note: Frikkie Jones
Nota:
Ek het my hand gewaag aan die resep.
Die eerste een wat ek in al my jare in die kombuis gebruik wat 100% werk. Ek sal dit beslis in my sterfbedresepte inskryf.
Ek het die balletjies deeg 10 g groot gerol en hulle 8 op ‘n slag op ‘n silpat gebak 5 min by 180°C en dan die pan gedraai en nog 5 min. Elke 5 min het ek ‘n nuwe pan ingesit en een uitgehaal. So bietjie laat afkoel en hulle dan om ‘n halfduim koperpyp opgerol en voor ‘n waaier gehou om hard te word. Hierdie is ‘n fantastiese resep en beslis geskik vir my spyskaart.
Die deeg is slap, maar as jy dit oornag in die yskas sit soos voorgestel deur die skrywer is dit soos toffie wat in die son gelê het; dit werk makliker as dit koud is. En om al die brandy snaps ewe groot te kry, weeg ek die balletjies af.
‘n Silpat is ‘n silikonmatjie, ook genoem ‘n Macaroonmat wat jy op ‘n bakplaat sit en bo op dit bak ipv bakpapier. Dis kleefvry en werk heerlik.