SUIKERVRYE WARM SJOKOLADE DRANKIE


SUIKERVRYE WARM SJOKOLADE DRANKIE

2 lekker opgehoopte teelepels Kakao,
‘n halwe blok Canderell sjokolade, gesmelt,
350ml gekookte melk,
2 Selati suikervrye sakkies..

Meng die kakao en Selati met 50ml kook melk tot opgelos.

Voeg nou die gesmelte sjokolade by en meng met die res vani melk…klits lekker deur met i draadklopper en gooi in i beker…versier met sjokolade krulle en gesifte kakao…

bRON: Wilma Josey Venter