OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI

2014-05-04-oumatomsemaalvleispasteitested
OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI
Foto: Wanda Botha
FOOD LOVERS RECIPES
Ek breek uieringe op en pak so twee in mekaar in patroon op deeg.
Lyk mooi as dit uit die oond kom.
1 kg maalvleis
1 koppie sagte broodkrummels
25 ml asyn
2 koppies kouewater
10 ml sout
peper

Plaas alles in pan en breek maalvleis op en kook vir 5 minute.
Skep in oondvaste bak.

KLITS SAAM:
1 eier
125 ml olie
125 ml melk
1 koppie koekmeel
2 teelepel bakpoeier
2 ml sout

Skep bo-op maalvleis.
Bak vir 30 minute by 180 ÂșC.