MURGSAGTE SIRLION

2014-05-04-murgsagtesirlion

MURGSAGTE SIRLION

Hoofmaal, Kalf sirloin met Kapokartappels en Blomkool met karamaliseerte limetten.

Met pepper en koljander gegeur en daarna in 1 eetlepel botter en 1 eetlepel olyfolie die vleis vir 2 minute aan elke kant op hoe hitte geseël. Daarna 5 minute by 160°C gebraai en die oond afgesit en deur oopgemaak. Toegemaak met foil en 5 minute laat rus. In die rustydperk intensiveer die sous.
Adam Cloete Beatrice, as jy sê “gebraai” bedoel jy onder die rooster?
Beatrice Trisha Diepold, Ja onder die rooster.