KERSIETAMATIEKONFYT
Die konfyt is maar 1 kg tamaties op 1 kg suiker, en ek het ‘n klontjie gemmer ingeroer.
Giet die suiker oor die tamaties, laat staan om stroop te trek en kook tot regte dikte
Resep en foto: Heidi Rowe