HOENDERVLERKIE POTJIE
HOENDERVLERKIE POTJIE
Vlerkies, uie, aartappels, wortels, baby marrows en sampioene presies gemaak soos enige potjie maar altyd gemaak word. Enigste verskil is, omdat die vlerkies so gou sag kook, kom die groente feitlik dadelik by na die uie en die vlerkies gebraai is en die sampioene bietjie later. As die aartappels gaar is is alles klaar. Ek het witwyn gebruik vir vloeistof.
BRON- Adam Cloete

