HOENDERPASTA

 

2014-05-15-hoenderpasta

Sny 4 hoenderfilette in blokkies maak gaar in n bietjie Avo-olie met n bietjie hoendergeursel en Masala van Ina Paarman

Voeg fyngekapte ui met n t gekapte knoffel by. Voeg gaar Italiaanse pasta by.

Voeg blokkies vars avo- tamatie – fyn gekapte rissies ( geel rooi en groen) by.

Sny blokkies kaas. by.

Voeg selderystukkies met gesnyde Israeli komkommertjies by.

Geur na smaak.

Meng goed deur.

Kan koud of warm bedien word.