HEERLIKE SEMELBESKUIT MET ROOM

 

2014-05-24-semelbeskuittested

As jy van beskuit hou moet jy hierdie een proe. Wees net gewaarsku as jy eers begin kan jy nie ophou eet nie.
1 Kg Bruismeel
1 Pak Semels (350g)
2 K Geelsuiker
500 g Margrien(gesmelt) Sout
1 Lt Room

Meng alles en bak vir 40 minute by 180ยบ. (Beskuit lyk rou maar is nie.) sny en droog uit.
(Oorsprong onbekend)

Jeanne Richter