

HAMSMEER
Porsies: 4
75ml gekookte rys
75g botter of maragrien
250g gekookte ham, gemaal
5ml aangemaakte engelse mosterd
1ml rooipeper )opsioneel)
sout en gemaalde swart peper na smaak
Plaas alle betandele in ‘n voedsel verwerker en verwerk tot glad en goed gemeng. Proe en voeg nog geurmiddels by insien verkies.
Skep in ‘n houer, maak die die oppervlak gelyk en verkoel voor opdiening.
Bron: Onbekend – Het al jare die reseppie – Rina Kleinhans.
Foto: Martie Fourie Moolman