EIERVRUG SOP MET EIERVRUG FRITTERS
EIERVRUG SOP MET EIERVRUG FRITTERS
Het eiervrug geskil en kleinblokkies gesny, en gebraai saam met gesnyde uie en knoffel en gerasperde wortels in botter. Daarna gekook met blokkie beef aftreksel en blikkie tamatie sheba bygegooi! Sout en peper, neutmuskaat, bietjie paprika en aromat en vir bietjie vleiserig gesnipperde bacon !
Van die mengsel so groot lepel uitgeskep en koekmeel, 1 eier, bietjie vlapoeier en so handvol mozarella kaas deurmekaar gemeng vir loperige deeg en fritters gebraai in olie!
BRON- Gigi Robinson

