“DEEP FRIED VANILLA ICECREAM” MET GEMENGDE BESSIESOUS

2014-05-11-deepfriedvanillaicecreammetgemengdebessiesousensjokoladetralietested

“DEEP FRIED VANILLA ICECREAM” MET GEMENGDE BESSIESOUS
Maak balletjies roomys met roomysskoppie. Vou toe in 3 lae filodeeg. Vries. Haal uit op bestelling. Plaas in diepvetbraaier vir 8 sekondes. 180°C. Bedien.
Lekker.
BRON- Fanie Smit