CRANBERRY EN APPEL PASTEI

2014-05-04-cranberryenappelpasteitested

CRANBERRY EN APPEL PASTEI
Gebruik tuisgemaakte skilferkors of gewone wat jy by die winkels koop druk een groot sirkel en dan die res ook groot sirkels, maar maak met kleiner drukker die holte.
Ek maak so 5 van hulle en smeer eier wat met melk gemeng is tussen die laagies.
Die vulsel is appel wat jy fyn sny, meng cranberries en dadels saam, alles lekker klein gesny pak dit lekker styf in die holte.
Nou gooi jy lekker baie kaneel suiker oor en truksvy stroop.
Bak tot lekker goudbruin so teen 180ºC.
As uit oond kom sprinkel versiersuiker oor bedien met room of roomys of piesangs.

Geniet dit.
BRON- Anita Groenewald Olderwagen‎
Anita Groenewald Olderwagen –  Ek is nou soet tot agter my ore alles op die bord is eetbaar tot die blomme dis mint en die blomme is pineapple mint