CASSEROLE PASTEITJIE
CASSEROLE PASTEITJIE
Vinnige casserole pasteitjie. Daar is nie regtig ‘n resep nie. Maak jou gunsteling maalvleis mengsel, verkieslik met ‘n lekker dik sous, plaas in ‘n geskikte bakkie, sit sy deeg dekseltjie oor en bak.
Ek het my nie gis pizzadeeg wat op die blog is gebruik.
http://www.foodloversrecipes.com/2014/01/geen-gis-pizza-deeg/
BRON- Adam Cloete

