BOTTERKOEKIES


BOTTERKOEKIES
Hierdie is die botterkoekie resep van my Oostenrykse skoonma.
200 g gladde meel (koekmeel)
150 g botter
100 g versiersuiker
1 pakkie Dr Ötker vanille suiker (8 g)

Meng die bestandele saam met ‘n baie klein knippie sout.
Rol papierdun uit.
Druk uit met ‘n vormpie en lê op ‘n onbevette bakplaat.
Plaas plaat in die middel van die voorverhitte oond en bak tot goudbruin.

Resep:  Beatrice Trisha Diepold