VINNIGE TUNA GEREG

tuna gereg selwyntested

Hier is n vinnige tuna gereg.
2 blikkies tuna
1 grootpak kaas en uie chips
1 blikkie Anox sampioen room sop
175 ml room
Rol die chips fyn en meng dan alles saam. Goei in glasbak uit en bak vr 30 min of tot geset. Lekker op rys of pasta

BRON:  Tielana Van Lill Strauss‎

FOTO:  Selwyn Okkers