UIE VIR BRAAIBROODJIES

2014-04-28-uibroodjiestested

UIE VIR BRAAIBROODJIES
Uie
Klein bietjie olie en botter
Jimmy sous

Gaan nou braaibroodjies maak – en hierdie uie bly maar net lekker saam met die broodjie – uie gebraai in klein bietjie olie en botter en dan gooi jy jimmy sous by – laat net goed koud word voor jy dit op die brood sit – dan die res soos tamtie en kaas, net waarvan julle hou.

Bron: Marietjie Nel