THAI HOENDER

 

2014-04-17-thaitested

Bestanddele:

Hoender in klein repies of blokkies – gebraai

Uie grofgekap en gebraai

Een green pepper in repies gesny

Chilli en pepper dews na smaak – dit hang af hoeveel jy wil brand

Cashew neute – bruin gebraai

Soya sous

Sesame saad olie – ‘n paar druppels

Grondboontjie olie – ‘n paar druppels

Thai Style noodles – in mikrogolf gaargemaak

Metode:

Braai alles mooi saam.

Bron: Bianca Bornman