SLAAI MET CALAMARI REPIES
Die een slaai is sowaar een van die lekkerste resepte wat ek ‘n tyd gelede by ‘n kennis gekry het.
(hoeveelhede na eie keuse)
roket blare
handvol okkerneute
lemoen in stukkies gesny, ek het ‘n groot nartjie gebruik
‘n handvol gedroogde pere, in dun repies gesny
Fetakaas
Ek het slaai afgerond met songedroogde tamatie balsamiese “reduction”.
Vingerlek lekker!
Die ander slaai is my eie mengelmoes.
skroefie noedels
gekapte geskilde tamaties
komkommer
groenrissie
stukkies broccoli
kaas, in blokkies gesny
tuna
mayonaise gemeng met tamatiesous
titsel suiker
sout en swartpeper
BRON- Anita Steyn
