SJOKOLADEKOEK NAGEREG
SJOKOLADEKOEK NAGEREG
Hier is die nagereg met die oorskiet sjololade koek.
Het so gemaak:
sjokolade koek gekrummel en in ‘n laag vasgedruk.
Ideal melk gesmelt met bietjie suiker in en koffie poeier. Bo oor gegooi.
Lagie Karamel kondensmelk gesmeer.
Laag styfgeklopte room en sjokolade oor gerasper.
Dan het ek weer die lae herhaal.
Dit is baie ryk vir my, ek eet gewoonlik nie poedings nie.
Ek sal volgende keer die suiker in die ideal melk uit laat en minder room gebruik. Dit kan doen met bietjie brandewyn ook, ek het net nie gehad nie. My man sĂȘ dit is lekker.
Annelore Von Solms Joubert

